JDD Hoofkantoor, Posbus 783, Randburg, 2125 | t. 2711 766 2335| f. 086 601 4316

 

Tuisblad Agtergrond Struktuur Aktiwiteite Dokumente Blog JDD Gallery Kontak Ons

   

Jong Dames Dinamiek Logo

 

 

JDD, oftewel Jong Dames Dinamiek is ‘n toonaangewende vroueorganisasie wat met alle kulture netwerk en vroue bemagtig.

Die leuse van JDD is:  “Deugsaam en Dinamies”.  Deugsaam verwys na die deugsame vrou van Spreuke 31 en is die doel van die aktiwiteite van JDD.  Dinamies verwys na die dinamiese groei en ontwikkeling van die organisasie en haar lede.

 

 
 
 
 
 
 
 
 
 
         

Kopiereg Jong Dames Dinamiek 2007 Alle regte voorbehou.

 

Beste in Internet Explorer 800x600 - Comments/ Queries ascott