JDD Hoofkantoor, Posbus 783, Randburg, 2125 | t. 2711 766 2335| f. 086 601 4316

 

Dagboek

 
  [ Dagboek ] Nas Vergadering ] Projekte ]  
Tuisblad
Agtergrond
Struktuur
Aktiwiteite
Dokumente
Blog
JDD Gallery
Kontak Ons

 

 

Die pragtige JDD Dagboek word sedert 1986 gepubliseer en landswyd versprei.  Dit is ‘n tweetalige dagboek wat elke jaar kunswerke van ‘n Suid-Afrikaanse kunstenaar bevat.  Dagboek 2004, met die tema “Lewensvreugdes” het kunswerke van Marilise Lombard vertoon.  Dagboek 2005, met etse van Anine Barnard, se tema was “Vroue, katte en musiek”.  Dagboek 2006 is helder in pienk met die kunswerke van Rika Senekal.

 

UITVERKOPING  -  DAGBOEK 2007

Nou vir slegs R50

  Met die kunswerke van Ronald West

“Ek skilder die lewe, nie soos dit is nie,

maar soos ons dit wens” Ronald West 

 

 

 

DAGBOEK 2008

 

“Vier die lewe”

Met die pragtige skilderye van Portchie  -  moenie hierdie JDD dagboek misloop nie. 

Beskikbaar  -  September 2007

 

 

 

 

Dagboeke is beskikbaar by JDD Hoofkantoor, Hoofbestuurslede, Streekverteenwoordigers en Takke.

 

 
         

Kopiereg Jong Dames Dinamiek 2007 Alle regte voorbehou.

 

Beste in Internet Explorer 800x600 - Comments/ Queries ascott