JDD Hoofkantoor, Posbus
783, Randburg, 2125 | t. 2711 766 2335| f. 086
601 4316
Nas. Vergardering
Die Nasionale Vergadering is die algemene vergadering van
afgevaardigdes van takke van JDD en is die hoogste gesagsliggaam.
Die Nasionale Vergadering het die bevoegdheid om besluite te neem
wat bindend is op alle lede van JDD.
Die Nasionale Vergadering vind twee-jaarliks, verkieslik gedurende
Januarie, plaas.
Tydens hierdie vergadering word die nuwe dag- en hoofbestuur vir die
volgende tweejaar termyn verkies.
Volgende Nasionale Vergadering: Januarie 2009 (sien
Nasionale Vergadering onder aktiwiteite)
Kopiereg Jong Dames Dinamiek
2007 Alle regte voorbehou.